• NGH4
  • NGH2
  • NGH3
  • NGH1

Virtuele Toer

Welkom by ons Virtuele Toer blad.  Hier kan u areas van ons kerk besigtig in 'n virtuele omgewing.  Klik op enige van die fotos om 'n virtuele toer van daardie area te besigtig. 

Die toer sal in 'n nuwe venster oopmaak.  Sodra dit klaar gelaai het kan jy met jou linker muis knoppie druk daarop en dan die muis rond beweeg terwyl jy die linker muis knoppie inhou.

Ons kerksaal Die ingang na die kerkkantoor Die muur van herhinneringe Ons eietydse Erediens