• NGH4
  • NGH2
  • NGH3
  • NGH1

Getuieniskommissie

Getuieniskommissie: Verantwoordelik vir alle getuienisaksies van die gemeente.
 
 
Voorsitter: Miranda Conradie (H) 0446954361  (S) 082 896 0932
Dit sluit in ondersteuning aan sendelinge:
 

 
Madagaskarsending: Nic is betrokke by die opleiding en toerusting van geestelike leiers in Madagaskar en het 'n passie veral vir die Sakalava-mensegroep in dié land.Dié groep kan slegs bereik word met 'n rivierboot, die "Vonjy", 'n tipe "mercyship" wat ook medikasie en 'n dokter saamry.
Tel. 082 293 2919; E-adres: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Verjaarsdae: Nic 31 Julie;
Tina 28 Des.
 
Projekkoördineerder:
 
 

Testimony: Nic Strydom

As a child I went to church and attend Sunday school but I never had a relationship with Jesus. Praying and reading the Bible was kind of a ritual. After school I joined the S. A. Police Service where I served for 23 years.

In 1986 I was based in Cape Town and served in the “Riot Unit” I was known as one of the more “reckless” guys. To uphold this image my drinking habits got out of hand. Going hand in hand with this, my finances and marriage went down the drain. My wife and kids left me and I was in a state of depression. I decided to shoot myself with my service pistol, but God had other plans for my life. He sent somebody to stop me and share the Gospel with me. At that stage I was still too proud to submit, but one week later I fell on my knees before the Lord and asked Jesus into my life. I submitted everything to Him.

Come time He did not only healed my marriage and restored my finances, but changed my whole life. After my encounter with God, I knew I had to witness and share the Gospel with other people. For the next couple of years I devoted my life to share the Gospel with other police officers. In 1993 I joined the Chaplen Services as a youth worker.

During these years God revealed to me that He wil take me to “the ends of the earth” to be His witness. In 2007 I was in my car on the highway between Cape Town and Beaufort West, talking to the Lord. At that stage it came clear to me that the Lord want me to go. It was not yet clear where. I shared it with my wife and we and other brothers and sisters prayed about it. After two weeks we had peace and knew that we must obey. I left my job and under the leading of the Holy Spirit we joined Ywam for training.

It was decided that for practical training we will lead an outreach team and we should go to Madagascar for three months.

During our first week in Madagascar the Lord told me that He want me to work in Madagascar. A week later He confirmed it to my Wife. After we brought the team back to SA, we started our planning for Madagascar. During our integration period in 1998 and 1999 we worked from SA and in 2000 we moved to Madagascar.   

Nic & Tina Strydom.
Soli Deo Gloria !


 
Gevangenisbediening: Mosselbaai gevangenis is tans 'n rehabilitasiesentrum vir jeugdiges onder korrektiewe toesig. Eredienste word gehou en geestelike ondersteuning word gegee aan gevangenes - ook by hulle ontslag uit die gevangenis
 
Projekkoördineerder: Vakant
Navrae: Jan Hulme, tel: 044-6951355
 

 
Makhathini: Ds Louwrens van der Westhuizen en vroulief Jeanne bedien sedert 2007 in die Makhathini-vlakte onder Zoeloesprekendes. 
 

BEGRAFNIS VAN (JOSEPH) NGIDANE MGEJO GUMEDE (MAKHATHINI)

Ev Gumede is op 15 Julie 2017 by Othobothini begrawe. Dit was ‘n groot begrafnis en mense het van oral gekom. lees meer hier
 
 
Die gesin het in KwaNgwanase gevestig. Die gesin se verjaarsdae:
 
Louwrens 13 Aug; Jeanne 24 Nov;
Joanie 13 Sep (4e jaar medies by US);
Susan 11 Mei (1e jaar Verpleegkunde by UOVS);
Hendrik 9 Sep (Gr11);
Cari 17 Mei (Gr10);
Marleen 21 Apr (Gr8).
E-adres: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel. 0825164437
 
Projekkoördineerder:
Koos & Hannatjie Smal, tel: 044-6952431
 

 
SWD-sending: Kwa Nonqaba: Ons gemeente ondersteun die bediening van die NG Kerk in KwaNonqaba onder Xhosasprekendes.
 

 
Sonskynvallei: Hierdie projek lê op ons drumpel en behels tans o.a. hulp aan 'n kleuterskool, sopkombuis, geletterdheid- en naaldwerkklasse, 'n nasorgprogram en 'n gebedsgroep. Die Kersboom elke jaar en vakansieprogramme is ook groot getuienisgeleenthede. Op Sondagmiddae reik ons uit met kategeseontmoetings vir kinders.
 
Skakelpersoon:
Mariaan Meyer, tel: 0766097600
Pierre Lamprecht (Arbeidsbediening):Pierre is deel van die plaaslike arbeidsbedieningspan wat mense by hulle werkplek besoek en bedien.
Tel: 076 0929 099
 
Projekkoördineerder:
Frans van der Merwe, tel: 044 6067107
 

Vervolgde Kerk (Geopende Deure): Ons is die afgelope 11 jaar georganiseerd betrokke by die Vervolgde Kerk by wyse van gebeds en koerierreise na geslote lande, asook ondersteuning van projekte soos BibliAsië, Projek 8:31, KidzAsia, YME, "Hande  van Hoop", “Project, Desert Light”, "Walk in their shoes", & Projek Sophia (2011).
 
Projekkoördineerder:
Millie Kruger, tel: 0823262633
 

 
Hugo & Jakkie Wolmarans (Arab Worldl Ministries): Hugo Wolmarans is die mediadirekteur  van Arab World Ministries /Pioneers in London wat ’n strategiese rol speel om die Evangelie van Jesus aan die Moslems van die Arabiese Wêreld te verkondig en om dié wat tot geloof kom, te integreer by die plaaslike kerk (indien dit bestaan!) E-adres: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ; Web-adres: www.media.awm.org
Tel +44 (0) 1903 824399 (Huis)
 

 
Verjaarsdae:
Hugo 15 Apr, Jakkie 8 Aug,
Marlena 4 Jun, John 15 Jun.
Projekkoördineerder:Charl & Miranda Conradie, tel: 044 6954361
Biblia Hawesending: Hierdie bediening onder vissermanne vind plaas o.l.v. Daniël Bruwer in die Mosselbaai hawe. Die evangelie word bedien en Bybels versprei onder hulle wat 'n behoefte daarvoor toon.
Gideons
Nagereg voorbereiding (vir fondswerwing)