• NGH4
  • NGH2
  • NGH3
  • NGH1

Preek Videos

Welkom by ons preek video afdeling.  Druk op 'n prentjie om na die betrokke video te kyk.  Om 'n groter weergawe van die video te sien druk op die knoppie wat dan die video sal vergroot.  U kan ook die video direk op YouTube kyk deur op die knoppie te druk.

Desember 2018 Preke

Desember 2018

Ds. David, 9 Desember 2018
Ds. Willem, 2 Desember 2018

November 2018 Preke

November 2018

Ds. David, 25 November 2018
Ds. Willem, 18 November 2018
Ds. David, 11 November 2018
Ds. Johan, 4 November 2018

Oktober 2018 Preke

Oktober 2018

Ds. Willem, 28 Oktober 2018
21 Oktober 2018
Ds. David, 14 Oktober 2018
Ds. David, 07 Oktober 2018

September 2018 Preke

September 2018

Ds. Johan, 30 September 2018
Ds. David, 23 September 2018
Ds. Johan, 16 September 2018
Ds. David, 09 September 2018
Ds. Willem, 02 September 2018

Augustus 2018 Preke

Augustus 2018

19 Augustus 2018
Ds. Willem, 12 Augustus 2018
Ds. Johan, 05 Augustus 2018

Julie 2018 Preke

Julie 2018

Ds. Johan, 29 Julie 2018
Ds. Willem, 22 Julie 2018
Ds. Willem, 15 Julie 2018
Ds. Willem, 8 Julie 2018
Ds. Johan, 1 Julie 2018

Junie 2018 Preke

Junie 2018

Ds. Johan, 24 Junie 2018
Ds. David, 17 Junie 2018
Ds. Willem, 10 Junie 2018
Ds. Johan, 03 Junie 2018

Mei 2018 Preke

Mei 2018

Ds. Willem, 27 Mei 2018
Ds. Johan, 20 Mei 2018
13 Mei 2018
Ds. Willem, 6 Mei 2018

Pinkster 2016

AFLEER GEWOONTES

  • Hoogmoed  - gewoon en geestelik
  • Vinnige humeur
  • Ongeduld
  • Onverdraagsaamheid
  • Veroordeling
  • Jaloesie
  • Skinder
  • Eiegeregtigheid
  • Trots
  • Liefdeloosheid
  • Boekhou van die kwaad
  • Vuil taal (veral Here se Naam misbruik)
  • Ontrou
  • Onsedelikheid
  • Nydigheid
  • Twisgesprekke (ook tussen gelowiges!)
  • Luiheid
  • Verskonings uitdink
  • Gierigheid
  • Suinigheid
  • Selfsug
  • Boelie – verneder
  • Negatiewe praat
  • Onvergenoegdheid
  • Rassisme
  • Vasklou aan verlede
  • Verslawing
  • Leuens
  • Ongehoorsaam
  • Vloek  -  Here se naam
  • Liggeraak
  • Kan nie verloor nie

JESUS GEWOONTES (wat ons kan navolg)

  1. Het almal lief en doen liefdesdade
  2. Bid – stille afsondering en voorbidding
  3. Aanbidding in Tempel
  4. Gemeenskap v gelowiges opgesoek (in en buite Tempel)
  5. Gemeenskap tussen mense gestig (mense aan mekaar verbind)
  6. Die Bybel gelees (OT voorgelees en aangehaal) en Nagmaal ingestel
  7. Homself “klein” gemaak twv mense (Flp 2 en Joh 13)
  8. Tradisionele grense oorgesteek (Joh 4)
  9. Graag gekuier (eet) by “vriend en vyand”. Die lewe gevier!
  10. Mense geleer
  11. Gehoorsaam aan God (God se wil geleef)
  12. Selfbeheersing
  13. Vriendelik
  14. Stories vertel – Godstories!
  15. Dissipels gemaak
  16. In eenvoud geleef
  17. Met deernis uitreik na mense (empaties)
  18. Respekteer almal
  19. Gegee (sorg)
  20. Mense in sy persoonlike ruimte verwelkom (gasvryheid)
  21. Vergewe
  22. Genees en bevry
  23. Met gesag opgetree
  24. Mense se geloof uitgedaag (getoets; Petrus op water)
  25. Konfronterend teenoor onheilighede en skynheilighede
  26. Geregtigheid gesoek
  27. Die waarheid gepraat
  28. Gedien
  29. Skep hoop
  30. Geduldig geluister
  31. Liefde vir die skepping